1887

n In die Skriflig - John Calvin and postmodern spirituality

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Postmodernists reject universal truth claims and brand them as violent impositions on a person by powerful institutions. Postmodernist spirituality seeks for a more subjective, life-experience based attitude towards values and truths of the Bible and relationship in community. Careful consideration should be given to the issues of community, knowledge/truth, faith, and faith experience. This article will show that, in his "Institutes", Calvin gives ample attention to faith, the liberating truth about God as revealed in Jesus Christ, and to the Christian's intimate relationship with Him. Being in Christ, communion with Christ or the "unio mystica cum Christo" through faith as a central theme in Calvin's theology, needs to be rediscovered and re-applied to reformed spirituality as apologetic means in a postmodern world. This treasure should satisfy the kind of spirituality postmodernists yearn for.


Postmoderniste verwerp enige aanspraak op universele waarheid en tipeer dit as gewelddadige dwang deur magtige instellings op 'n individu. Postmoderne spiritualiteit neig tot 'n meer subjektiewe, ervaringsgebaseerde houding teenoor die waardes en waarhede van die Bybel en 'n klem op verhoudings in 'n bepaalde gemeenskapsmilieu. Gemeenskap, kennis/waarheid, geloof en geloofservaring is kwessies wat in 'n postmoderne milieu fyn definiëring verg. Hierdie artikel toon aan dat Calvyn in sy "Institusie" ruim aandag gee aan geloof, die bevrydende waarheid oor God soos geopenbaar in Jesus Christus en aan die Christen se intieme verhouding met Hom. Hierdie gemeenskap met Hom, of die "unio mystica cum Christo" deur die geloof, as 'n sentrale tema in Calvyn se teologie, is een van die skatte van die gereformeerde tradisie wat herontdek en weer op gereformeerde spiritualiteit toegepas moet word as 'n apologetiese middel in 'n postmoderne wêreld. Daar word aangetoon dat hierdie skat bevredigend behoort te wees vir daardie soort spiritualiteit waarna die postmoderne mens smag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108520
2010-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error