1887

n In die Skriflig - Calvin on the sacraments and church unity

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Calvin's ecumenical passion has often been documented by scholars (section 1). This article argues that these practical endeavours were based on Calvin's ecclesiological conviction that there is only one church (section 2), based on the communio of believers with Christ and with one another (section 3), in which the sacraments, particularly the Lord's Supper, play a crucial role as the bonds of communio (section 4). For Calvin, this concretely implied that believers who participate in the celebration of the Supper should also love one another, as quotations from the 1559 "Institutes" powerfully demonstrate (section 5). Given the ambiguous legacy of Calvin in South Africa, these views of Calvin present a continuous challenge to South African churches in his tradition (section 6).


Calvyn se ekumeniese gees en toewyding is al dikwels deur geleerdes beskryf (afdeling 1). Hierdie artikel argumenteer dat die praktiese strewes van Calvyn gemotiveer is deur sy ekklesiologiese oortuiging dat daar slegs een kerk is (afdeling 2), wat berus op die communio van gelowiges met Christus en met mekaar (afdeling 3), waarin die sakramente, veral die Nagmaal, 'n sleutelrol vervul as die bande van gemeenskap (afdeling 4). Vir Calvyn het dit konkreet ingehou dat gelowiges wat aan die Nagmaal deel het ook mekaar behoort lief te hê, soos wat aanhalings uit die 1559-"Institusie" op kragtige wyse toon (afdeling 5). In die lig van die ambivalente erfenis van Calvyn in Suid-Afrika bied hierdie sienings van Calvyn nog steeds 'n uitdaging aan Suid-Afrikaanse kerke wat in sy tradisie staan (afdeling 6).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108521
2010-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error