1887

n In die Skriflig - Calvin and human dignity

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Human dignity has become a major moral directive in the contemporary ethical reflection on human rights and bio-ethics. This article examines the theological foundations laid by the reformer Calvin regarding the inherent dignity of people, and his influence on post-World War ethical reflection about the violations of human rights. In this article his views on the "imago dei" and common grace, the "lex naturae" and the obligations of the civil authority are investigated in order to illuminate his ideas about the dignity of human beings. The article then deals with the influence of these ideas in the influential works of the twentieth centurys reformed theologians Barth, Berkhouwer and Moltmann.


Menswaardigheid het 'n vername morele riglyn geword in die kontemporêre etiese refleksie op menseregte en bioetiek. Hierdie artikel ondersoek die teologiese grondslae wat deur die hervormer, Calvyn, gelê is in verband met die inherente menswaardigheid van mense, asook sy invloed op die na-wêreld-oorlogse etiese refleksie oor die skending van menseregte. In hierdie artikel word sy standpunte oor die "imago dei" en algemene genade, die "lex naturae" en die verpligtings van die burgerlike owerheid ondersoek, om daardeur sy idees oor menseregte uit te lig. Die artikel handel vervolgens ook oor die invloed van hierdie sienings op die invloedryke werke van die twintigste-eeuse gereformeerde teoloë Barth, Berkhouwer en Moltmann.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108524
2010-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error