1887

n In die Skriflig - The doctrine of providence in the of Calvin - still relevant?

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

In the reformed tradition and theology, the doctrine of providence has always been important and relevant, so much so that it forms an integral part of the reformed confessions. At the same time some of the most difficult theological questions are raised regarding this doctrine, questions like the following: Is God in control of everything? What is the relationship between the providence of God and sin, suffering, man's responsibility, et cetera? In our times the doctrine as such is questioned or even rejected. What makes this topic even more important is the commemoration of the publication of Darwin's book, "The origin of species", coupled with the renewed emphasis on Darwinism, evolutionism and atheism. From the perspective of the Calvinistic-reformed theology and in the light of the commemoration of Calvin's birth 500 years ago, it is important to determine the relevance of Calvin's thoughts on a number of important issues in the current debate, e.g. the doctrine on God, providence and creation, sin, suffering, et cetera. It is also determined that Calvin's thoughts are reflected in the reformed confessions, which is still the living faith of reformed churches all over the world.


Die leer van die voorsienigheid was nog altyd in die reformatoriese tradisie en teologie besonder belangrik en vorm ook 'n integrale deel van die gereformeerde belydenisskrifte. Terselfdertyd word van die moeilikste vrae juis in verband met hierdie dogma gevra; vrae soos die volgende: Is God in beheer van alles en almal? Wat is die verhouding tussen God se voorsienigheid en die mens se verantwoordelikheid, die mens se sonde, lyding, ensovoorts? In ons tyd word die leer oor die voorsienigheid as sodanig selfs bevraagteken of verwerp. Die belangrikheid van die onderwerp wat hier aan die orde gestel word, word verder beklemtoon deur die herdenking van die boek van Charles Darwin, "The origin of species", 150 jaar gelede. Saam met die skeppingsleer kom ook die voorsienigheidsleer in die gedrang. Vanuit die Calvinisties-reformatoriese teologie en in die lig van die herdenking van Calvyn se geboorte 500 jaar gelede, word die relevansie van Calvyn se siening vir die huidige debat bepaal. In hierdie opsig handhaaf Calvyn onverswak die leer van die Skrif en buig hy voor die verborge raad van God oor sake waarop die Skrif nie 'n antwoord gee nie. Die gedagtes van Calvyn vind ook baie konkreet neerslag in die gereformeerde belydenisskrifte wat steeds die lewende geloof van gereformeerde kerke wêreldwyd is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108527
2010-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error