1887

n In die Skriflig - Calvin, Augustine of Hippo and South Africa : in discussion with Johannes van Oort

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

In this article the curtain is raised on the interesting and fascinating relation between Augustine of Hippo and John Calvin from Geneva, as seen through the eyes of the Dutch scholar Johannes van Oort. The influences of and links between Augustine and Calvin are immense. This has been the focus of various studies in the past. The purpose of this article is, however, not to re-invent the wheel about these relations, but rather to reflect on one of the most eminent scholars on Augustine, i.e. Van Oort's vision on these links and to enter into a dialogue with him so as to shed some new light on this topic and on some aspects related to ecclesiology. After attention to the use of Augustine by Calvin, the focus is on the discussion with Van Oort and eventually on the relevance of this for us in South(ern) Africa. It is concluded that in this era of post-modernism and relativism as well much can be learnt from both Augustine and Calvin, and especially with regard to the wellbeing of the church.


In hierdie artikel word die gordyn gelig op die besonder interessante en boeiende band tussen Augustinus van Hippo en Johannes Calvyn van Genève soos gesien deur die bril van Johannes van Oort. Die invloede en verbintenisse tussen Augustinus en Calvyn is geweldig omvattend. Hierdie studie-onderwerp het alreeds in die verlede baie aandag gekry. Die doel van hierdie artikel is egter nie om die wiel te herontwerp nie, maar eerder om na te dink oor enkele ekklesiologiese aspekte en nuwe lig te werp op een van die mees vooraanstaande, eietydse kenners van Augustinus, naamlik Johannes van Oort se denke hieroor asook om met hom in gesprek te tree. Nadat aandag gegee is aan die aanwending van Augustinus deur Calvyn self, word 'n aantal vrae aan Van Oort gerig. Hierna word die relevansie daarvan vir Suid-Afrika onder die loep geneem. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat selfs in hierdie era van postmodernisme en relativisme baie van Augustinus en Calvyn geleer kan word, veral ook met betrekking tot die welwese van die kerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108530
2010-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error