1887

n In die Skriflig - Living wisely in a modern world : research article

Volume 44, Issue 3_4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

People all over the world today have to compete for their daily bread and struggle to make ends meet. This represents the arena where humans battle to cope with the complexities of daily life. At the same time they try to find meaning in life and guidelines to live life well. It is here, in ordinary real life, where wisdom and folly compete for human loyalties and where the divine and the human meet (O'Connor, 1993:14). It is here where Proverbs 3 gives us diverse guidelines on how to live wisely in a modern world.


Die meeste mense leef met die las van daaglikse pligte, om kos op die tafel te hou, rekenings te betaal en om getrou aan al die vereistes van werk en liefde te voldoen. Regoor die wêreld sukkel mense om genoeg te verdien om te kan oorleef. Hierdie stryd verteenwoordig die arena waarin die mensdom veg om die kompleksiteite van hulle daaglikse lewe te kan hanteer. Terselfdertyd poog die mens om betekenis en sin in die lewe te vind en om riglyne daar te stel waarvolgens hulle goed kan lewe. Dit is hier, in die gewone alledaagse lewe, waar wysheid en dwaasheid wedywer om die mens se lojaliteit te wen. Dit is hier waar die bonatuurlike en die menslike ontmoet (O'Connor, 1993:14). Spreuke 3 gee talle riglyne waarvolgens die mens met wysheid in 'n moderne era kan lewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/3_4/EJC108501
2010-12-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error