1887

n In die Skriflig - Hiervoor is jy gebore, Bruce Wilkinson : fokusresensie

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Van al die goeie boeke en kursusse van Bruce Wilkinson wat ek al gelees het, is hierdie boek een van sy minder goeie pogings. Die tema wat hy wou behandel, naamlik om gelowiges se aandag te vestig op die feit dat ons alles in ons lewe met geloofsvertroue moet aanpak en dat ons moet verwag dat God ook aktief in ons alledaagse lewe optree, is 'n lofwaardige tema. Hy wys mooi uit hoe gelowiges veral in moeilike omstandighede, nie net teen die realiteit van die werklikheid moet vaskyk nie, maar ook moet glo dat God uit onmoontlike situasies uitkoms skenk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/45/1/EJC108538
2011-04-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error