1887

n In die Skriflig - Praeceptor Europae : Philippus Melanchthon over kerk, recht en universiteit, H.J. Selderhuis : boekresensie

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

In 1997 is Philippus Melanchthon se 500e geboortedag gevier en in 2010 was dit 500 jaar gelede dat hy gesterf het. Soos die skrywer aandui, is sy bynaam, , té beperkend. Hy moet eerder genoem word. Immers, sy insigte op die gebied van kerk, wetenskap en onderwys, asook sy bydrae tot die gesprek tussen Rome en die Reformasie het van hom 'n gerekende leraar, nie net in Duitsland nie, maar in die ganse Europa gemaak. Dit is veral die invloed wat hy op Europese universiteite gehad het wat nie die aandag kry wat dit verdien nie. In hierdie publikasie gee Selderhuis aandag aan twee aspekte van Melanchthon se invloed in Europa: sy persoonlike kontakte en kerkreg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/45/1/EJC108544
2011-04-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error