1887

n In die Skriflig - Kataphysical inquiry, onto-relationality and elemental forms in T.F. Torrance's doctrine of the mediation of Jesus Christ : original research

Volume 47, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

The doctrine of the mediation of Jesus Christ in the scientific theology of T.F. Torrance rests on the fundamental methodological axiom that knowledge is developed of the object of scientific inquiry. To know God through the incarnate Son, who is 'of one nature with the Father', is to know God in strict accordance with God's nature and hence in a theologically scientific way. In Torrance's kataphysical method, knowledge of God is excluded, for epistemology follows ontology. Because the fundamental aspects of reality are relational rather than atomistic, a scientific theological approach to the doctrine of the mediation of Jesus Christ requires that he be investigated within the nexuses of 'being-constituting' interrelations, or 'onto-relations', which disclose his identity as incarnate Saviour of the world. Following the principle of logical simplicity, the vast and scattered array of Torrance's thought can be reduced to a minimal number of elemental forms that succinctly describe in a unitary, non-dualist manner the onto-relations that constitute the identity of the incarnate Son. The primary elemental forms of Torranceâ??s doctrine of mediation are the Nicene and the Chalcedonian doctrine of the hypostatic union. Two additional elemental forms that readily arise as corollaries of the doctrine of the hypostatic union are the doctrines of incarnational redemption and the 'vicarious humanity' of Jesus Christ. These elemental forms provide a conceptual lens for a theologically holistic view of the mediation of Jesus Christ in the scientific theology of T.F. Torrance.

Die leer van die versoening van Christus in die wetenskaplike teologie van T.F. Torrance berus op die fundamentele metodologiese aanname dat kennis van die voorwerp van wetenskaplike ondersoek verwerf word. Om God deur die vleesgeworde Seun (wat is) te ken, is om Hom in noue ooreenstemming met sy wese en daarom op 'n teologies-wetenskaplike wyse te ken. Volgens Torrance se katafisiese metode is aprioriese kennis van God nie moontlik nie, omdat die ontologie aan die epistemologie voorafgaan. Aangesien die fundamentele kenmerke van die werklikheid relasioneel eerder as atomisties is, vereis 'n wetenskaplik-teologiese benadering tot die leer van die versoening van Christus dat die ondersoek binne die kader van 'wesensbepalende' verhoudings of 'onto-verhoudings' plaasvind. Dit is immers laasgenoemde wat Christus se identiteit as vleesgeworde Verlosser van die wêreld blootlê. Deur die beginsel van logiese eenvoud toe te pas, kan die omvangryke en sporadiese idees van Torrance gereduseer word tot 'n kleiner aantal kernelemente wat op 'n unitêre, ondubbelsinnige wyse die 'onto-verhoudings' wat die identiteit van die vleesgeworde Seun verteenwoordig, duidelik beskryf. Die vernaamste kernelemente van Torrance se leer oor die middelaarskap is die Niceaanse en die Chalcedoniese leer van die wesenseenheid. Twee opvallende, parallelle kernelemente by die leer van die wesenseenheid is die leer van die verlossing op grond van die vleeswording en die plaasvervangende mensheid van Jesus Christus. Hierdie kernelemente verskaf 'n konsepsuele lens waardeur 'n teologiese, holistiese beskouing van die middelaarskap van Jesus Christus in die wetenskaplike teologie van T.F. Torrance ondersoek kan word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/47/1/EJC137732
2013-01-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error