1887

n In die Skriflig - 'n Beoordeling van Willem Nicol se boek getiteld : Gegryp deur Christus
Gegryp deur Christus - Ervaar die spiritualiteit van Paulus, W. Nicol : book review

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Nicol sê by die intrapslag van sy boek dat 'n mens op die pad van ervaring 'verstaan' nodig het en dat hy saam met die lesers moeite sal doen om 'Paulus goed en diep te verstaan'. Met hierdie woorde dek hy as 't ware die tafel vir die lesers om 'n persoonlike, Skrifgefundeerde ervaring van die leidende teenwoordigheid van die Gees in hulle lewe te kweek, sodat dit daarin sigbaar sal word. Die hoofdoel van sy boek is die lesers se ervaring (bl. 7). As skrywer is dit sy bedoeling dat lesers by daardie ervarings moet kan aansluit sodat hulle dit op hulle eie manier saam met hom kan ervaar. Ervaring het egter tyd nodig om in te sink, redeneer die skrywer. Daarom is dit nodig dat 'n mens hierdie boek (en Paulus) stadig en versigtig, nadenkend en belewend moet lees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC152861
2014-01-01
2020-07-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error