1887

n In die Skriflig - Geloofsmomente wat van God se genade getuig
'Kairoi' van genade, F. Viljoen (Ed.) : boekresensie

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Hierdie publikasie is die tweede in 'n reeks, uitgegee deur Potchefstroomse Teologiese Publikasies, wat gerig is die op die verdieping van prediking, die erediensbelewing, groepsbediening en huisgodsdiens. Die eerste publikasie het op die kerklike kalender gefokus terwyl hierdie boek aandag skenk aan -momente in die lewe van gelowiges en gemeentes. Die Nuwe-Testamentiese gebruik van die woord om te verwys na 'n besondere of beslissende geleentheid wat 'n voelbare en selfs sigbare en tasbare impak het, is hier van belang. Na aanleiding van hierdie betekenis belig van genade daardie oomblikke in die gelowige se lewe wat nuwe moontlikhede en geleenthede oopmaak maar ook elke gelowige tot verantwoording oproep. As uitgangspunt word hierdie as waardevolle geskenke uit die hand van God beskou. Dit is in Christus aan elke gelowige toegedeel en word deur die Gees as 'n openbaring van God se genadige betrokkenheid en ingryping in gelowiges se lewens gebruik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC153906
2014-01-01
2020-07-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error