1887

n In die Skriflig - Fulfilment of righteousness : historical and ontological perspective of Matthew 3:15 : original research

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

This article maintained that the historicity of Jesus' baptism was intended to the righteousness of God that was well-documented in the Hebrew Scriptures. Furthermore, the historical event initiated the ontological emphasis on the relationship of baptism to righteousness. To support this proposal, this article focused on Matthew's fulfilment statement in Matthew 3:15. Looking specifically at this verse within its context, the article examines what Matthew may have intended for his community to grasp regarding the Christian tradition of righteousness. The article is divided into four sections that are intended to examine Matthew's intentions. Firstly, the immediate context is examined, showing the influences and setting for the fulfilment statement. The following section explores the fulfilment statement within this context. The third section uncovers some of the theological traditions in Paul and the church fathers. Finally, the baptismal statement of Matthew 3:15 will be tied directly to the relationship of the law and righteousness in Matthew's ήλθον statement of Matthew 5:17.


Hierdie artikel betoog dat die historiese waarheid van Jesus se doop bedoel was om die geregtigheid van God, wat volledig uiteengesit is in die Hebreeuse Bybel, te versterk. Verder het die historiese gebeurtenis die ontologiese klem op die verhouding van die doop tot geregtigheid geïnisieer. Om hierdie voorstel te ondersteun, fokus hierdie artikel op Matteus se verklaring van verwesenliking (Mat 3:15). Deur spesifiek na hierdie vers binne sy konteks te kyk, ondersoek die artikel wat Matteus moontlik beplan het sodat sy gemeenskap die Christelike tradisie van geregtigheid kon begryp. Die artikel is in vier afdelings verdeel om sodoende Matteus se bedoelings te ondersoek. Eerstens word die onmiddellike konteks ondersoek wat die invloede en agtergrond van die verklaring van die verwesenliking uitwys. In die volgende afdeling word die verklaring van die verwesenliking in hierdie konteks verken. In die derde afdeling word 'n paar van die teologiese tradisies van Paulus en die kerkvaders aan die lig gebring. Ten slotte is die doopverklaring van Matteus 3:15 regstreeks aan die verhouding van reg en geregtigheid in Mattheus se ήλθον verklaring van Matteus 5:17 gekoppel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC153908
2014-01-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error