1887

n In die Skriflig - 'n Bybelstudieboek vir vroue oor heelwording
Eva het haar toonnaels rooigeverf, Amanda du Plessis : book review

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Eva het haar toonnaels rooi geverf is 'n Bybelstudiegids wat oor die potensiaal beskik om op só 'n wyse met vroue te spreek dat 'n veranderde lewenswyse tot eer van God en 'n verdiepte persoonlike verhouding met ons Hemelse Vader vir haarself en haar eggenoot die uitkoms is. Hierdie publikasie is 'n eerste poging uit die pen van Amanda du Plessis. Die hartseer van vroue, die geloofsuitdagings en die gebrokenheid waarmee vroue gekonfronteer word, lê die skrywer na aan die hart. Du Plessis beywer haar vir die heelwording, genesing en bemagtiging van vroue. Sy is 'n pastorale berader van beroep en is nóú by die terapeutiese helingsprosesse van seerkryvroue betrokke.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC155435
2014-01-01
2020-07-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error