1887

n In die Skriflig - Christ alone ... redeeming Youth Ministry : original research

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

In this article a fresh approach is proposed pertaining the contents and focus of the biblical message being taught in Youth Ministry: a Christocentric message in effective Youth Ministry is proposed as foundation to build on considering the approach. This is done to address one of the contributing factors to the current crisis in Youth Ministry, namely the use of behavioural modification techniques to transform the youth instead of spiritual transformation. The crisis in Youth Ministry can be described as not being effective in leading young people into mature Christian adulthood. Only through believing the Christocentric message of grace and allowing the sanctification of Holy Spirit in one's life genuine spiritual transformation will take place. This article took a stance against behavioural modification techniques or preaching the Law, which may produce outward moralisation without the inward genuine transformation by Holy Spirit. Instead, it proposed four facets of a Christocentric message to be focused on in effective Youth Ministry: firstly, the grace of God as gift, secondly, the Christian's status in Christ, thirdly, the message of the Kingdom of God, and lastly, the importance of cultivating a personal relationship with God.


In hierdie artikel word 'n vars benadering aangaande die inhoud en fokus van die Bybelse boodskap wat in Jeugbediening oorgedra word, voorgestel. 'n Christosentriese boodskap, gebou op 'n -benadering, moet as fondament in effektiewe Jeugbediening dien. Dit word gedoen om die aandag op een van die bydraende faktore tot die huidige krisis in Jeugbediening te vestig, naamlik dat gedragsveranderingstegnieke gebruik word om te poog om geestelike groei by die jeug te bevorder. Só word jongmense egter nie tot geestelike volwassenheid gelei nie. Geestelike transformasie kan slegs plaasvind deur geloof in die Christosentriese boodskap van genade en die werking van Heilige Gees in 'n mens se lewe. Hierdie artikel neem standpunt in teen die moralisasie van jongmense deur gedragsveranderingstegnieke of die verkondiging van die Wet sonder die transformerende werk van die Gees van God. Vier fasette van 'n Christosentriese boodskap om in effektiewe Jeugbediening op te fokus, word voorgestel: eerstens, die genade van God as geskenk, tweedens, die Christen se status in Christus, derdens, die boodskap van die Koninkryk van God, en laastens, die belangrikheid daarvan om aan 'n persoonlike verhouding met God te bou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC158161
2014-01-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error