1887

n In die Skriflig - 'I gave them laws that were not good' (Ezk 20:25) : a biblical model of complex subjectivity and the prospects of multi-ethnic contextual reading : original research

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

The purpose of this article is to address the problem of multi-cultural multi-ethnic contextual Bible reading by giving attention to identity and subjectivity and how it is modeled both in our analyses of contemporary life and in our reconstructions of antiquity and ancient contexts. The aim here is to suggest a position that engages the question of shared values; that creates a space for dialogue between contrasting discourses; and that gives attention to the question of authenticity. I suggest that resources for such a project may be found partly in a re-engaging of biblical prophecy in light of contemporary reflection on subjectivity that embraces recent developments in the debate over modern and postmodern approaches to language and experience tied to the rise of cognitive science. Through an examination of the subject in Žižek, particularly as he engages cognitive science, and in the prophetic rhetoric of Ezekiel, this article argues for grounding multi-group reading strategies or projects on a conception of complex subjectivity that seeks to bridge contemporary discourse with the language of the biblical text.


Die oogmerk van hierdie artikel is om die probleem van 'n multi-kulturele, multi-etniese kontekstuele lees van die Bybel te ondersoek. Met dit ten doel, gee die ondersoek aandag aan identiteit en subjektiwiteit en hoe dit gedemonstreer word in die analise van die hedendaagse sowel as in die rekonstruksie van antikwiteite en antieke kontekste. Die uiteindelike doelwit is om 'n posisie voor te stel wat omgaan met die vraag van gedeelde waardes; wat ruimte skep vir 'n dialoog tussen teenstrydige diskoerse; en wat aandag gee aan die vraag van geloofwaardigheid. Die voorstel word gemaak dat 'n nuwe betrokkenheid by bybelse profesie in die lig van hedendaagse denke oor subjektiwiteit die hulpmiddele bied vir so 'n poging. Hierdie nuwe denke verbind onlangse ontwikkelinge in die debat oor moderne en postmoderne benaderings tot taal en ervaring met die opkoms van die kognitiewe wetenskappe. Die artikel ondersoek die onderwerp soos deur Žižek voorgestel word, veral met betrekking tot hoe hy kognitiewe wetenskap bytrek, en soos dit in die profetiese retoriek van Esegiël beslag vind. Daaruit betoog die artikel vir 'n begronding van multi-groep leesstrategieë of -projekte in die gedagte van komplekse subjektiwiteit wat ten doel het om die hedendaagse diskoers met die taal van die bybelse teks te oorbrug.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC164291
2014-01-01
2019-12-06

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error