1887

n In die Skriflig - External cultic tradition and internal ethical purity in Matthew 15 : original research

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

In Matthew 15:1-20, Jesus responds to the accusation made by the Pharisees and the scribes that his disciples do not observe the tradition of hand-washing (ού γαρ νίπτοναι τάς χείρας όταν άρτον έσθίωσιν), because they do not wash their hands before they eat bread. In this story of dispute, two ideas are interwoven, namely the locus of impurity (external or internal) and the manmade tradition of the elders (ή παράδοσιζ τών πρεσβυτέρων) versus the Word of God (ό λόγος τον θεον). The Pharisees are depicted as obsessed with external manmade rules to ensure purity, whilst Jesus is concerned with inner purity based on God's Word. In this article, the story is interpreted on two levels. The first level describes the dispute between Jesus and the Pharisees. The second level explores the tension the Matthean community experienced in their encounter with Pharisean Judaism of their day - the Judaism of the dual . The question is which aspect of the is challenged by Matthew's Jesus, and what he considers to be the true meaning of the Law. It seems that Matthew uses this story to define and maintain the identity and values of his community over and against that of the Pharisees and their successors. Devices that Matthew uses to define the identity and required morality for his community, are identified. Such devices demonstrate how a community's values can influence the identity and ethics of a society.

In Matteus 15:1-20 reageer Jesus op die aantyging van die Fariseërs en skrifgeleerdes dat sy dissipels nie die handewas-tradisie eerbiedig nie. In hierdie verhaal van dispuut word twee idees vervleg: eerstens dié van die locus van onreinheid, en tweedens dié van mensgemaakte tradisies teenoor die Woord van God. Die Fariseërs word voorgestel as mense wat obsessief is oor mensgemaakte reëls wat reinheid verseker, terwyl Jesus op innerlike reinheid gesteld is, wat op die Woord van God gebaseer is. In hierdie artikel word die verhaal op twee vlakke geïnterpreteer. Die eerste vlak beskryf die dispuut tussen Jesus en die Fariseërs. Die tweede vlak ondersoek die spanning wat die Matteus-gemeenskap in hulle verhouding met die Farisese Judaïsme van hulle tyd ervaar het. Die vraag is watter aspek van die Torah deur die Matteaanse Jesus bevraagteken word, en wat Hy as die ware betekenis van die Wet beskou. Dit wil voorkom asof Matteus hierdie verhaal gebruik om die identiteit en waardes van sy gemeenskap teenoor die dominante Farisese Judaïsme te definieer en te handhaaf. Middele wat Matteus gebruik om die identiteit en verlangde moraliteit van sy gemeenskap te definieer, word geïdentifiseer. Sodanige middele demonstreer hoe 'n gemeenskap se waardes die identiteit en etiek daarvan kan beïnvloed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/48/1/EJC164292
2014-01-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error