1887

n In die Skriflig - 'n Ontdekkingsreis deur die wêreld van Bybelvertaling
Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings, Jan van der Watt : book review

Volume 49, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Bybelvertaling lê in die hart van kerkwees, en daarom het gelowiges dikwels baie definitiewe en uitgesproke standpunte daaroor. Elke nuwe Bybelvertaling bring gesprekke en meningsverskille hieroor weer op die voorgrond (soos nou weer die geval is met die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se vertalingsprojek ). Hierdie publikasie van Jan van der Watt is daarom besonder relevant. Van der Watt is tans professor by Radboud Universiteit in Nijmegen, Nederland sowel as buitengewone professor in Nuwe Testament aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom. Hy is 'n ervare navorser en Bybelvertaler wat al by verskeie vertalingsprojekte soos die en die betrokke was. Oor sy bevoegdheid om oor die onderwerp te skryf, is daar dus geen twyfel nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/49/1/EJC173052
2015-01-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error