1887

n In die Skriflig - Matthew and the in Jewish society : original research

Volume 49, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

The role of the is the subject of a full-scale discussion in the first Gospel. This article investigates the socio-historical setting that produced this text with such an emphasis on observance. To address these issues, the Matthean text is read against its socio-historical setting to discover issues that were prevalent in the community where the text was produced and read. The Matthean community is plotted within the Jewish religious society, focussing on the role of the within this society. It is argued that the crisis of 70 CE led to a reconsideration of the correct interpretation of the . The Jewish society was fragmented and this led to an urge to consolidate. During these developments the Torah was used by newly formed communities to define their norms of existence against others. In the first Gospel, the author defines his and his community's position on the terms of specific observance. Thenarrator assures his community of the correctness of their conviction to follow the teachings of Jesus.

Die betekenis van die is die onderwerp van 'n grootskaalse bespreking in die eerste Evangelie. Hierdie artikel ondersoek die sosiohistoriese situasie wat aanleiding gegee het tot die ontstaan van hierdie teks wat soveel klem op die onderhouding van die plaas. Om hierdie vraagstuk te ondersoek, word die Matteusteks in sy sosio-historiese konteks gelees ten einde die heersende vraagstukke in die gemeenskap waarbinne die teks ontstaan het, te identifiseer. Die Matteusgemeenskap word binne die Joodse godsdienstige gemeenskap gesitueer met die fokus op die in daardie gemeenskap. Die artikel voer aan dat die krisis van 70 AE tot die herbesinning van die korrekte interpretasie van die gelei het. Die Joodse gemeenskap was gefragmenteer en dit tot 'n strewe na konsolidasie gelei. Te midde van hierdie ontwikkelings, is die deur nuut-gevormde gemeenskappe gebruik om hulle eie norme van bestaan teenoor dié van ander te definieer. In die eerste Evangelie definieer die outeur sy en sy gemeenskap se posisie in terme van spesifieke -onderhouding. Die verteller verseker sy gemeenskap van die korrektheid van hulle oortuigings om die leringe van Jesus na te volg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/49/2/EJC173046
2015-01-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error