- Home
- A-Z Publications
- Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning
- OA African Journal Archive
- Volume 1987, Issue Special-Edition, 1987
Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning - Volume 1987, Issue Special-Edition, November 1987
Volumes & Issues
-
Volume 2017 (2017)
-
Volume 2016 (2016)
-
Volume 2015 (2015)
-
Volume 2014 (2014)
-
Volume 2013 (2013)
-
Volume 2012 (2012)
-
Volume 2011 (2011)
-
Volume 2010 (2010)
-
Volume 2009 (2009)
-
Volume 2008 (2008)
-
Volume 2007 (2007)
-
Volume 2006 (2006)
-
Volume 2005 (2005)
-
Volume 2004 (2004)
-
Volume 2003 (2003)
-
Volume 2002 (2002)
-
Volume 2001 (2001)
-
Volume 1997 (1997)
-
Volume 1996 (1996)
-
Volume 1995 (1995)
-
Volume 1994 (1994)
-
Volume 1993 (1993)
-
Volume 1992 (1992)
-
Volume 1991 (1991)
-
Volume 1990 (1990)
-
Volume 1989 (1989)
-
Volume 1988 (1988)
-
Volume 1987 (1987)
-
Volume 1986 (1986)
-
Volume 1985 (1985)
-
Volume 1984 (1984)
-
Volume 1983 (1983)
-
Volume 1982 (1982)
-
Volume 1981 (1981)
-
Volume 1980 (1980)
-
Volume 1979 (1979)
-
Volume 1978 (1978)
-
Volume 1977 (1977)
-
Volume 1976 (1976)
-
Volume 1975 (1975)
-
Volume 1974 (1974)
Volume 1987, Issue Special-Edition, November 1987
-
Inhoudsopgawe / Contents
Source: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987 (1987)More Less
-
Redaksioneel / Editorial
Author Piet ClaassenSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987 (1987)More Less
-
Front cover
Source: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 0 –0 (1987)More Less
-
Origin, purpose and impacts of the Land Use Planning Ordinance (No. 15 OF 1985)
Author Francois M. TheunissenSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 1 –4 (1987)More LessNa 50 jaar was dit nodig om die ou Dorpeordonnansie te vervang omdat dit na talle veranderinge te lomp geword het, en ook omdat dit nie afsonderlik voorsiening gemaak het vir vooruitbeplanning en ontwikkelingsbeheer nie.
-
Struktuurbeplanning in die Kaapprovinsie
Author A.C.K. KannenbergSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 5 –10 (1987)More LessIn this paper those sections of the Land Use Planning Ordinance applicable to structure plans are briefly mentioned and the 'Guide Lines for Structure Planning' as published by the Cape Provincial Administration are referred to, with emphasis on the different types of structure plans as identified by the CPA.
-
Zoning schemes: Articles 7 to 20 of the Land Use Planning Ordinance
Author Tim TurnerSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 11 –14 (1987)More LessHoofstuk II van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning handel oor soneringskemas. Alle grond in die Kaapprovinsie is nou onder ontwikkelingsbeheer, en alle plaaslike besture sal in een van twee kategorieë val: die wat dorpsaanlegskemas gehad het by inwerkingtreding van die nuwe Ordonnansie, en die daarsonder.
-
Onderverdelings onder die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning
Author Len Van der MerweSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 15 –18 (1987)More LessUnder the Land Use Planning Ordinance subdivision of land becomes a more technical process, following broader planning decisions taken during structure planning and the preparation of zoning schemes. Several old procedures and principals are affected. Minor subdivisions and the Townships Board, which played an important role in the past, disappear.
-
Development plans under the Land Use Planning Ordinance
Author John G.B. MercerSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 19 –22 (1987)More LessDie woord 'ontwikkelingsplan' word net een keer in die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning genoem en daarom is daar verskeie maniere waarop die doel daarvan, soos beoog deur die Wetgewer, geïnterpreteer kan word. Omdat die vermelding in hakies binne die definisie van struktuurplanne aangegee word, is dit duidelik dat ontwikkelingsplanne bedoel is om deel van struktuurbeplanning te wees.
-
Desirability: Now the primary basis for considering change of land use
Author O.B. BinedellSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 23 –25 (1987)More LessIn die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning (15/1985) is 'wenslikheid' die enigste grondslag vir die evaluering van aansoeke om grondgebruike te verander, teenoor die tradisionele 'noodsaaklikheid en wenslikheid' grondslag wat onder die vorige bedeling die gebruik was. Die begrippe word nie in die Ordonnansie (oud of nuut) of meegaande regulasies gedefinier nie, maar daar kan afgelei word dat die doel van die verandering was om 'n meer markgerigte stelsel te skep.
-
The Land Use Planning Ordinance, 1985: Facilitator of public participation in the planning process?
Author P.S. Van ZylSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 26 –31 (1987)More LessTot op hede het publieke deelname min aandag geniet in Suid-Afrika as 'n potensieel positiewe en opbouende instrument in die beplanningsproses. Daar was eerder 'n neiging by owerhede om deelname te onderdruk en te beperk tot die nakoming van die minimum wetlike vereistes soos neergelê in die onderskeie provinsiale ordonnansies rakende stadsbeplanning en dorpstigting.
-
Endowments and conditions in terms of the Land Use Planning Ordinance
Source: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 32 –34 (1987)More LessDie Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning het verbeteringsheffings wat volgens artikel 35ter van die ou Dorpeordonnansie ingestel is, afgeskaf. Artikel 42 van die nuwe Ordonnansie maak voorsiening daarvoor dat hersonerings en onderverdelings oor dieselfde kam geskeer word wat betref heffings en die stel van voorwaardes.
-
Some environmental concerns in city development
Author Barrie GassonSource: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 35 –43 (1987)More LessDie snelle tempo van verstedeliking en die agteruitgang van die omgewing op vele terreine verg effektiewe wetgewing wat ten doel het om die onderhoud en skepping van 'n hoë kwaliteit omgewing, beide die beboude en bio-fisiese, te bevorder. Die werkinge van die omgewing word vandag beter verstaan en daar is 'n etiek en toewyding vir omgewingsbeskerming in die geledere van stads-en streekbeplanners aan die groei.
-
Delegation in the land use planning ordinance
Source: Stads- en Streeksbeplanning = Town and Regional Planning 1987, pp 44 –51 (1987)More LessDie aanname dat die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning magte van die Kaapse Provinsiale Administrasie na plaaslike owerhede delegeer en devoleer word ondersoek. Dit ontleed ook die magte wat verleen word (en die wat nie verleen word nie), en onder watter voorwaardes sodanige magte uitgeoefen kan word.