1887

n Stilet : Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging - Helgaard Steyn-prys (2008) aan Marlene van Niekerk vir : commendation

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1013-4573
USD

 

Abstract

Dit is 'n kenmerk van veral belangrike skrywers dat hulle intens bewus is van die literêre tradisie en voortdurend met die kanon in gesprek tree. In haar vorige roman, (1994), het Marlene van Niekerk die voorstadroman van onder andere Jochem van Bruggen nie net grondig vernuwe nie, maar ook in 'n sekere sin ontledig in haar satiriese blik op 'n Afrikanergesin aan die vooraand van die nuwe bedeling in Suid-Afrika. In die proses het sy ook bestek opgemaak van 'n geslag, die tydperk waarin hul grootgeword het en die mites waaraan hul vasgeklou het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/stilet/21/1/EJC109901
2009-03-01
2019-01-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error